<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><author>Philip Moolman</author>
<key>B</key>
<title>Daardie Kersfees Nag</title>
<lyrics>[V1]
.B            F#               B
 'n Nuwe lig, het aan ons verskyn
.           D#m     E           C#m (F#)
 'n Helder ster, skitter in die ruim
.         E            F#           D#m
 Oor die wêreld heen, breek 'n nuwe dag
.G#m       F#    C#m      F#       B
 Dit het gebeur, Daardie Kersfees nag

[V2]
.B              F#             B
 Van oral heen, kom die mense saam
.          D#m       E             C#m (F#)
 Om Hom te sien, te hoor wat is Sy naam
.       E             F#              D#m
 En 'n engele koor, bring aan Hom die eer
.G#m  F#     C#m    F#       B  (C)
 Immanuel, geboorte van die Heer

[V3]
.C                 G             C
 Ken jy die lied, Ken jy die verhaal
.            Em       F            Dm  (G)
 Die Lam van God, vir elke tong en taal
.         F          G              Em
 Uit die hemelruim, daal Hy tot ons neer
.Am   G       Dm    G        C
 Immanuel, geboorte van die Heer

[V4]
.C                 G             C
 Al glo jy nie, al het jy ver verdwaal
.             Em       F                Dm (G)
 God het jou lief, Hy't al jou skuld betaal
.       F           G                 Em
 Al het Hy geweet, daars 'n kruis wat wag
.Am       G     Dm      G        C (D)
 Het Hy gekom, daardie Kersfees Nag

[V5]
.D            A                D
 'n Nuwe lig, het aan ons verskyn
.           F#m    G             Em (A)
 'n Helder ster, skitter in die ruim
.         G             A           F#m
 Oor die wêreld heen, breek 'n nuwe dag
.Bm        A     Em      A         D
 Dit het gebeur, Daardie Kersfees nag
.D         A     Em      A         D
 Dit het gebeur, Daardie Kersfees nag
.D         A     Em      A    Asus D (G Gm D)
 Dit het gebeur, Daardie Kersfees nag</lyrics>
<time_sig>4/4 S023</time_sig>
<presentation>B C D</presentation>
<tempo>73</tempo>
</song>